Home    l    About Us   l     Services   l    Contact Us 

Specialist manpower suppliers to the Oil and Gas Industry

Tabora Consultants Limited is in 1999 gestig, en is betrokke by die voorsiening van spesialistiese mannekrag aan die olie en gas industrie. Tabora spesialiseer veral in die boor van en soektog na ru-olie en ander gasbronne vanuit hulle basis, gelee in Europa se olie kapitaal. Tabora Consultants het ‘n uitstekende rekord behaal met die voorsiening van hoogs gekwalifiseerde en ondervindingryke personeel aan verskye operateurs wereldwyd sowel as plaaslik, om sodoende die ondersteuning aan Britse en Internasionale aktiwiteite te verleen, op ‘n individuele sowel as ‘n span basis.

 


12 Mid Stocket Road, Aberdeen, AB15 5NE, United Kingdom
Tel: + 44 (0) 1224 622266  Fax: + 44 (0) 1224 418597  Email
: info@tabora.co.uk
SC 193841   V.A.T. 724 1001 91

© Tabora Consultants Ltd. All rights reserved.
Designed & Hosted by Prontosite Limited